Please note that I will still host the genealogy files on this page, but I am no longer updating the genealogy records.
This section of my web site is in Afrikaans. If you do not understand Afrikaans, you are still welcome to browse through this section, but please do not email me and ask me to translate everything for you, 'cause that ain’t gonna happen.
U is welkom om die dokumente wat U hier vind af te laai VIR EIE GEBRUIK. Waneer U enige inligting hier verkry aanhaal, gee asseblief tog krediet aan die bronne. Dit is nie net gewoonweg ongeskik om ander se werk as U eie toe te eien nie, maar dit is ook onwettig. Moet my ook asseblief nie 'n epos stuur om te vra "stuur asseblief vir my jou gedkom leêr" nie, 'cause it aint gonna happen. Indien U nog steeds hier lees, neem ek aan dat U bostaande boodskappe gelees het en dit verstaan. Indien U dit nie verstaan nie, moet asseblief nie verder lees nie