Updating of the genealogy section

Please note that I will still host the genealogy files on this page, but I will no longer update the genealogy records.

A note for our non- Afrikaans visitors

This section of my web site is in Afrikaans. If you do not understand Afrikaans, you are still welcome to browse through this section, but please do not email me and ask me to translate everything for you, 'cause that ain’t gonna happen.

Nou, 'n nota vir ons Afrikaanse besoekers

U is welkom om die dokumente wat U hier vind af te laai VIR EIE GEBRUIK. Waneer U enige inligting hier verkry aanhaal, gee asseblief tog krediet aan die bronne. Dit is nie net gewoonweg ongeskik om ander se werk as U eie toe te eien nie, maar dit is ook onwettig. Moet my ook asseblief nie 'n epos stuur om te vra "stuur asseblief vir my jou gedkom leêr" nie, 'cause it aint gonna happen. Indien U nog steeds hier lees, neem ek aan dat U bostaande boodskappe gelees het en dit verstaan. Indien U dit nie verstaan nie, moet asseblief nie verder lees nie

Die dokumente op hierdie web spasie is in .pdf formaat. U benodig 'n pdf leser, soos Acrobat reader om dit te kan lees.

Die nageslag van Harmen Janz Potgieter

Feb 2006 Uitgawe

Die bladsy indeks vir die nageslag van Harmen Jansz Potgieter

Die Potgieter voorvaders (Nuut Feb 2006)

Die Potgieter familiewapen

Harmen Jansz Potgieter en Andries Hendrik Potgieter

Die nageslag van Halbo Kuipers

Die nageslag van Halbo Kuipers (Feb 2006 uitgawe)

Die Vrey familie

Die Vrey familie in Suid Afrika (Jul 2008)

Die indeks van die Vrey familie in Suid Afrika

Ander

Die verhaal van Jacobus Johannes Potgieter ('n oorlogs dagboek)

Die Pietersburgse konsentrasiekamp

 

[Dog-on-blues] [Projects] [Film scores] [From the past] [The dog-on-blues rewire] [Genealogy]